SPesialis belasting en transaksie-adviseurs

Die toenemende kompleksiteit van Suid-Afrikaanse belasting het met tyd ‘n gespesialiseerde benadering vereis, en dit is teen hierdie agtergrond wat AJM hul kliënte praktiese oplossings bied om hul kommersiële doelwitte te bereik.

Dispuutbeslegting

AJM beskik oor ‘n uitstekende rekord ten opsigte van die suksesvolle hantering van belastingdispute in die belastingraad en -hof.

OPInies

AJM is die aangewese firma om menings te verskaf rakende die belastinggevolge van geïdentifiseerde transaksies ten opsigte van inkomstebelasting, belasting op toegevoegde waarde (BTW) en boedelbelasting-verwante aangeleenthede. 

Belasting nakoming

Ons help met nakomingsvereistes, insluitende belastingregistrasies, voorbereiding en indiening van verskeie belastingopgawes, aansoek om belastingnakomingsertifikate en SA belastinginwonerskap verklarings.

Transaksie adviseur

Ons dien as voorloper transaksie adviseurs en projekbestuurders om die effektiewe verloop van noulettendheidondersoeke, wetlike-, finansiële- asook regulatoriese vereistes te verseker.

Onlangse plasings